Charles Revson het van Revlon se skoonheidsprodukte gesê
dat hulle “hope in a jar” verkoop.
Party mense veg vir skoonheid, en teen veroudering.

Ander veg vir oorlewing!
Ouers het hulle babadogtertjie, wat sonder arms en bene gebore is,
na die beste van hulle vermoë probeer grootmaak.
So het hulle ‘n wonderlike mens help groei en ontwikkel !
Alhoewel sy op ouderdom 22 dood is, het sy geleef met egte geloof.
Sy het mense rondom haar diep geraak en na die Here gelei.
Op 19 het haar broer se universiteitsvriend vir haar gevra:
“Wat keer jou om in woede teen God in opstand te kom,
wat jou so geskep het?”
Sy het hom in die oë gekyk en geantwoord:
“I realize that when compared to what other people have,
what I have may not seem like much.
But listen – I wouldn’t have missed the chance to
have been born for anything!
I have been able to taste. I have learned to read.
I have been exposed to some of the greatest literature.
I have heard wonderful music.
I have had the love and relationship of a wonderful family and friends.
I have faith in God’s goodness and unfailing help and love…..
I wouldn’t have missed being born for anything!!”

Wat ‘n getuienis!
Teen watter ondankbaarheid moet jy veg?
Watter hoop beskaam jou?
Hou vas aan Psalm 39:8:
“Is daar nog hoop vir my, Here?
U is my enigste Hoop!”

Ernest