Woord vir Lewe - Dagstukkies
Die Woord vir Lewe dagstukkies is geestelike voedsel vir elke dag.
Dit word in eenvoudige taal geskryf en lewer 'n toepaslike boodskap wat elke dag geleef kan en moet word.
Jy kan dit elke dag op hierdie webwerf kom lees (onderaan is vorige boodskappe).
Alternatiewelik kan jy aansluit by ons Facebook-bladsy, waar die Woord vir Lewe daagliks opgelaai word.
Laastens kan jy ook die Woord vir Lewe elke dag per e-pos ontvang deur hier te kliek en jou e-posadres by die lys te voeg.