In 1 Kor. 7:1-3 en 9-10 skryf Paulus hieroor.
Dit is belangrik dat hy sê seks is bedoel vir die huwelik.
Daarom is dit beter dat mense liewer trou en elkeen so sy eie maat het.
In vers 9 sê hy dat getroudes getrou aan mekaar moet bly.
Dit is wat die Here self verwag.
Gaan kyk gerus die lekker ontspanningsfliek “Shall We Dance?”
Dit gee jou sommer weer baie waardering vir die huwelik.
Hierin gee die hoofkarakter haar rede vir ‘n huwelik:
“Because we need a witness to our lives.
There are a billion people on the planet.
I mean, what does any one life really mean?
But in a marriage you’re promising to care about everything:
The good things, the bad things, the terrible things, the mundane things.
All of it, all the time, every day.
You’re saying, “Your life will not go unnoticed because I will notice it.
Your life will not go un-witnessed because I will be your witness.”
Martin Luther het geskryf dat die huwelik
die soetste en suiwerste vorm van lewe is.
Bewaar dit en leef daarin tot eer van die Here!
Ernest