28 November hou ons (Wonderboom) Kerssangdiens om 18:00 met die tema: SOLI DEO GLORIA! AAN GOD ALLEEN DIE EER!!!. Kom geniet hierdie Kerssangdiens saam met ons!