My geloof in die Vader; God die Heer.
Uit liefde Hom te dien en eer.
Die nuwe lewe wat Hy beloof.
Die ewige lewe te aanvaar in geloof.
Dit is God se liefdeswil en wens.
Vir my, Sy skeppingskind die mens.

Lesse uit God's Woord te lees en leer.
My kennis en geloof te versterk.
Op my hart se tafel dit mag skryf.
Dis die Heilige Gees se liefdeswil en werk.
Die belofte van 'n nuwe lewe te verkry.
Dis die liefdesgawe van Christus die Heer.