Aan die kruis het Christus die Seun gehang.
Ons Skuldelas wat swaar op Sy skouers rus.
Met spykers deur hande en voete is Hy vas gevang.
Die vernedering, smart en pyn wat Hy moes ly.
Sy bloed wat druppel vir druppel op die aarde val.
Om sondig mens van sondelas te kan bevry.
Aan die vloekhout het die Seun so gesterf.
Die mens die Nuwe lewe, die Ewiglewe te kan erf.
Aan die kruis sterf Hy die sondelose mens.
In Heerlikheid, dit is God se wil en wens.