Die eenheid van God die Vader en Christus die Heer.
Die eenheid van, die Koninkryk van die Vader
 in die Koninkryk van Christus die Heer.
As Koning in die Koninkryk, saam regeer.
Met Christus het die Koninkryk werklik geword.
Deur Sy Evangelie is die sonde finaal oorwin.
Het die koninkryk tot binne Sy kinders gekom.
Maak hulle in die Koninkryk, God se eiendom.
Sy toegewyde kinders deel van die Koninkryk,
vir ewig te deel in die heerlikheid
van Jesus Christus, Koning en Heer.