Vandag bring ek baie lof aan die Here dat Hy so getrou en groot is. Ek wonder hoeveel van ons al dankie gese het vir Christen kleuterskole en skole en universiteite waar die kinders van Jesus geleer word.
My ou klein dogtertjie is by so ‘n kleuterskool en dank die Here elke dag dat sy daar geleer word van on Here Jesus want by haar huis is daar nie tyd of enige onderig nie. Kom ons begin om te bid vir kleuterskole waar daar regtig moeite gedoen word om kleuters vir ‘n lewe saam met Jesus te begin en ook heel moontlik vir die res van hulle lewens.
Anonieme Ouma.