Liewe Familie & Vriende
Carol se pa het 2 weke gelede geval en sy heup gebreek. Vandag, 'n dag en n half nadat ons hier in Amerika aangekom het, is hy van ons af weggeneem. Ons is dankbaar dat ons die geleentheid gekry het om hom te sien vir oulaas en die laasste bietjie tyd met hom te kon spandeer.
Hartseer groete
Willem & Carol