WILD@HEART Mannekamp is gebaseer op die boek van John Eldredge: “Wild at Heart”.
Die DVD- reeks van John Eldredge, gebaseer op die boek word deur die naweek gewys
en gefasiliteer.  Hierdie kamp handel oor manwees en God se droom vir manne.
Moet dit dus nie misloop nie!

KOSTES: ALLE SESSIES,  ALLE ETES en VERBLYF (R295 dep) (R895 totaal)
REGISTRASIE: By Sediba Kwele kampterrein, vanaf 07:30 tot 08:00,
Vrydag 18 September 2015
KAMP SLUIT IN: 7 etes en 2 nagte verblyf; Beddegoed en eetgerei.
AANVANG VAN KAMP: Ons begin die Vrydagoggend 07:30 tot 08:30 met ontbyt en sluit Sondagmiddag om 12:00 af met die kamp.
WIE? Slegs seuns/mans vanaf graad 10 (16 jaar) tot 100 jaar.
ONDERWERPE WAT HANTEER WORD: “The Heart of a man.”
“The Poser.”
“A New Identity.”
“Warfare.”
“An adventure to Live.”
“Rescuing the Beauty.”
“Sonship.”
BRING SAAM: Eie bad- en swemhanddoek;
Daar is ‘n volledig toegeruste snoepwinkel, maar jy is welkom om jou eie snacks en drinkgoed saam te bring;
Bybel en flits (Notaboek en pen word voorsien);
Muskietweermiddel en eie kampstoel (opsioneel).
L.W Die kamp is alkoholvry
AKTIWITEITE INGESLUIT: Daar is ‘n swembad, dam met kurpers en swartbaars vir hengel, “rubber ducks”, boogskietfasiliteite, foefie slide, hindernisbaan en wildrit, wat alles ingesluit is by die kampfooi. 

ADDISIONELE AKTIWITEITE: Kleiduifskiet is opsioneel beskikbaar;
Besoek aan ‘n leeukamp op ‘n naburige plaas.
BANKBETALING: PFP De Kock
FNB Spaarrekening
Takkode: 25 06 55
Spaarrekeningnr: 62441720241

 

BETALINGS MOET ASB PER EFT GESKIED.
Faks asb depositostrokie en registrasievorm aan Jenny Bosman by
Faksnr:  086 697 1309 of
E-pos na: wildatheartmannekampe@gmail.com
(NB! GEBRUIK NAAM en VAN AS VERWYSING)

Registrasievorm EN VOLLE betaling  moet ons bereik so gou moontlik om jou plek te verseker
en nie later as VRYDAG, 11 September 2015 nie.

KONTAKPERSOON VIR NAVRAE:
Jenny (Admin en besprekings) / Tel: 012 543 1553,
Martin Knoetze @ 082 497 8098
E-pos: wildatheartmannekampe@gmail.com
KANTOOR URE: Maandae 07:30 tot 15:00 en Vrydae 07:30 tot 13:00


 AANWYSINGS:

From Brits:
Drive through Brits
Take the R511 to Thabazimbi
40km outside of Brits you will find a turn-off to the left towards Beestekraal (Turn Left)
Continue on the road for 5km to T-junction
Turn right at the T-junction and continue for 16km, the last 5km is a gravel road
Find Sediba Kwele Adventure Camp on the left

From Rustenburg:
Take the R510 past the prison, 10km from the railway line to where the road parts,
take the Beestekraal off-ramp – to the right.
Continue on the road until it end in a T-junction.
±35km turn left at the T-junction
Continue for 17km, the last 5km is a gravel road.
Find Sediba Kwele Adventure Camp on the left

Koördinate:
S25º 16,352 E27º27,930