Ons hou weer ons jaarlikse kersmark vanaf 25 Oktober tot 9 November.

Jy kan jou items uitstaal en verkoop deur 'n stalletjie te huur vir R200, betaalbaar by registrasie.

10% Van die inkomste word aan die kerk betaal.

Laai 'n registrasievorm af (KLIEK HIER!), vul dit in en gee dit in by die kerkkantoor.

Jy kan dit ook Faks na 086 765 1357 of e-pos na ngkwboom@absamail.co.za