19 - 21 Februarie 2016
Vrouekamp

Inskrywingsvorm (pdf)

Enige vrou is welkom, ons werk interkerklik! Elke vrouekamp het ‘n unieke tema waar ons meer leer, saam groei, stil raak voor die Here en Hom toe laat om inspraak in ons lewe te lewer.  Kom geniet saam met ons die teenwoordigheid van die Here.  Ons het ‘n program, maar ons laat die Heilige Gees toe om ons program te bestuur en die Here is so getrou... Ons beleef God op elkeen van ons kampe!

Moet dus nie hierdie kamp misloop nie!

Tye: REGISTRASIE BY KAMPTERREIN  VANAF 16:00
Ons begin VRYDAG 18:00 met ete en 18:30 met die program.
Eindig SONDAG - ons behoort 12:00 opgepak te wees,betyds terug by die huis vir middagete...
Kostes:

ALLE SESSIES, 4 ETES, 2 NAGTE SE SLAAP
(Kinders voorskool R300, Laerskool R520, 
Hoërskool R690)

R790
R290 deposito

Kamp Sluit in: 5 Etes: Vrydagaand,  Saterdag 2 ( brunch en aandete),  Sondag-ontbyt.
Kleredrag: Gemaklik volgens die seisoen
Bring Saam: BEDDEGOED EN EETGEREI WORD VERSKAF!
Kamers is toegrus met beddegoed, klein yskas, ketel en storte met wasbak en toiliet.
Dui aan saam met wie jy in ‘n kamer wil wees.  Daar is 2 / 4 / 6 bedkamers
Swemklere, eie bad- en swemhanddoek,
Eie tee, koffie, melk, suiker en snacks. (Koffie, tee en koeldrank is slegs beskikbaar gedurende etenstye.
Bybel, (Notaboekie & Pen word voorsien)
Bring klein kombersie saam as jy op jou aangesig wil lê voor Abba. (vloer is teels en bietjie koud veral in die winter)
Warm Baadjie, ons gaan dalk ‘n kampvuur maak of as jy buite wil sit.
Kampstoel, vir die wat sagter as plastiek stoel wil sit...
Peacefull Sleep/muskietplugs vir muskiete.
Daar is stalletjies met verkope.  Bring asb kontant (geen kaart fasiliteite nie)
Vervoer EIE VERVOER.   (Sien padaanwysings na Meulstroom Lodge.  Moenie GPS gebruik nie.  Jy kan die kaart 100% volg volgens die km aanwysings.)
Bankbetaling Lourentia de Kock
Nedbank Montana
SPAARrekening   
Takkode: 155345
Rekeningnr: 2001 974 973

Faks asb depositostrokie en registrasievorms aan:
(NB! GEBRUIK NAAM en VAN AS VERWYSING)
Faksnr: 086 697 1309  Of E-pos na: lourentia@mweb.co.za

Registrasievorms EN VOLLE betaling  moet ons bereik nie later as
VRYDAG 12 Februarie 2016 nie. (Geen "refunds" kan gedoen word na 12 Februarie 2016 nie,
aangesien getalle reeds deurgegee is na Meulstroom Lodge toe.)

Bespreek asb so gou moontlik, aanvraag is groot en daar is beperkte plekke!!

KONTAKPERSOON VIR NAVRAE:
Jenny (Admin) / Tel: 012 543 1553  Lourentia (Fasiliteerder) – Selnr:  082 564 2888


PADAANWYSINGS NA MEULSTROOM LODGE

Moet asb nie volgens 'n GPS ry nie, jy gaan verdwaal.
Volg die aanwysings stiptelik. 
Vroukamp 2016 Rigtingaanwysings