WILD@HEART Mannekamp is gebaseer op die boek van John Eldredge: “Wild at Heart”. Die DVD- reeks van John Eldredge, gebaseer op die boek word deur die naweek gewys en gefasiliteer. Hierdie kamp handel oor manwees en God se droom vir manne. Moet dit dus nie misloop nie!
KOSTES: |
ALLE SESSIES, ALLE ETES en VERBLYF |
R300 dep | R895 totaal |
REGISTRASIE: |
By Sediba Kwele kampterrein, vanaf 07:30 tot 08:00, Vrydag, 16 September 2016 |
||
KAMP SLUIT IN: |
7 etes en 2 nagte verblyf; Beddegoed en eetgerei. |
||
AANVANG VAN KAMP: | Ons begin die Vrydagoggend 07:30 tot 08:30 met ontbyt en sluit Sondagmiddag om 12:00 af met die kamp. | ||
WIE? | Slegs seuns/mans vanaf graad 10 (16 jaar) tot 100 jaar. | ||
ONDERWERPE WAT HANTEER WORD: |
“The Heart of a man.” “The Poser.” “A New Identity.” “Warfare.” “An adventure to Live.” “Rescuing the Beauty.” “Sonship.” |
||
BRING SAAM: |
Eie bad- en swemhanddoek; Daar is ‘n volledig toegeruste snoepwinkel, maar jy is welkom om jou eie snacks en drinkgoed saam te bring; Bybel en flits (Notaboek en pen word voorsien); Muskietweermiddel en eie kampstoel (opsioneel). L.W Die kamp is alkoholvry |
||
AKTIWITEITE INGESLUIT: |
Daar is ‘n swembad, dam met kurpers en swartbaars vir hengel, “rubber ducks”, boogskietfasiliteite, foefie slide, hindernisbaan en wildrit, wat alles ingesluit is by die kampfooi. |
||
ADDISIONELE AKTIWITEITE: |
Kleiduifskiet is opsioneel beskikbaar; Besoek aan ‘n leeukamp op ‘n naburige plaas. |
||
VERVOER: |
EIE VERVOER. (Sien padaanwysings) Indien jy nie eie vervoer het nie, kommunikeer asb met ons en ons maak ‘n plan! |
||
BANKBETALING: |
PFP De Kock FNB Spaarrekening Takkode: 25 06 55 Spaarrekeningnr: 62441720241 |
BETALINGS MOET ASB PER EFT GESKIED.
Faks asb depositostrokie en registrasievorm aan Jenny Bosman by Faksnr: 086 697 1309 of E-pos na: wildatheartmannekampe@gmail.com
(NB! GEBRUIK NAAM en VAN AS VERWYSING)
Registrasievorm EN VOLLE betaling moet ons bereik so gou moontlik om jou plek te verseker en nie later as VRYDAG, 9 September 2016 nie.
KONTAKPERSOON VIR NAVRAE:
Jenny (Admin en besprekings) / Tel: 012 543 1553, E-pos: wildatheartmannekampe@gmail.com
KANTOOR URE: Maandae 07:30 tot 15:00 en Vrydae 07:30 tot 13:00