Raak ontslae van al jou onnodige items!

Veiling van 2de handse goedere te NG Kerk Wonderboom op Saterdagoggend, 11 Maart 2017.

‘n Veiling van tweedehandse goedere om die ons gemeente se fondse aan te vul.
Raak ontslae van al jou onnodige items!!!
Ons benodig goedere om te verkoop op die veiling. Daar gaan ook ‘n “Wit Olifant” stalletjie wees, so letterlik enige items wat jy wil uitgooi, is welkom.

Indien jy items het om te verkoop en ‘n gedeelte van die geld terug wil hê, kan jy ‘n reserwe prys opsit -15% kommissie van die verkoopprys gaan dan na die gemeente fonds.

Eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word die dag met die veiling.

Skakel ons solank met jou belofte vir items wat jy kan gee sodat ons die veilingslys kan begin voorberei.

Vir reëlings oor skenkings of enige navrae, kontak Pepsi Wepener by 0846027044 of pepsiwep23@gmail.com

 


Datum:    11 Maart 2017 om 10:00

Besigtiging en registrasie is van 08:00 tot 10:00.

Vir reëlings oor skenkings of enige navrae, kontak Pepsi Wepener by 0846027044.


Voorbeelde van items beskikbaar op die veiling.