Kom wys ons julle kennis oor musiek en klanke.
Bring julle gemeente spanne, vriende of familie en kom deel in die pret!
Slegs R400 per tafel (min 4 maks 10 mense) met pryse te wen!
Bring jou eie eet- en drinkgoed.
Jy kan ook net ’n toeskouer wees teen R10 pp.
 
Kontak Pepsi Wepener vir enige navrae of bespreek by NG Kerk Wonderboom kerkkantoor 082 829 2062.
Julle moet spring want min tafels oor.

Advertensie Kenni Klanke 2017