Ons is tans by Debeon besig om oor geloof te gesels en wil volgende Sondag 12 Februarie 2017 ‘n Erediens by Moreleta park gaan bywoon, as ‘n deel van die praktiese belewenis van geloof. Die erediens is van 17:30-18:30. Ons vertrek 16:45 en behoort teen 19:15 weer terug te wees. U is welkom indien u sou wou saamgaan of help met vervoer. Vir enige navrae kan u my (Nelius Steyn - 072 196 9000) of Bennie Myburgh (073 157 1759). Teken hierdie vrywaringsvorm en stuur dit volgende week saam met u kind