Debeon gaan kamp!

Ons vertrek Vrydag 17 Mrt om 15:00 na Groenpunt (plaas buite Vryburg) vir ‘n heerlike Avontuurkamp.

Koste is R600 pp.

Ons kom Dinsdagaand 21 Maart weer terug.

Kom geniet die natuur en die plaaslewe saam met ons!

As jy wil saamgaan of ‘n jongmens borg skakel dr. Nelius (072 196 9000).

Kampvorm
pdf download icon