NG Wonderboom Basaar A5_001 (Medium).jpg

Nou Saterdag 27 Mei 09:00 - 13:30.
Mickey & Lynette gaan met pragtige sang die gaskunstenaars wees.
Daar is o.a. ‘n "Singer Vibz" sangkompetisie finale(10 finaliste), dansoptredes, boeredanse, springkasteel, gelukkige trekkings, snuffeltafel,
trapkarre,
skyfskiet,
speletjies en
veel meer.
Kos stalletjies:
Tee tuin,
Padstal met plantjies groete ens,
Varsgebak,
Kerrie en Rys,
Poeding,
Jaffels,
Pannekoek,
Hamburgers en
Boereworsrolle