Liewe vriende!

Dis met ? dankbare hart wat ek kan sê dat ons veilig terug is in Kaapstad.

Wat ? wonderlike voorreg om Mosambiek toe te kon gaan. As ek terugkyk, en lees in my dagboek, sien ek hoe die Here die pad gelyk gemaak het.

“ I will go before you and will level the mountains; I will break down the gates of bronze and cut through bars of iron”….SO THAT you may know that I am the Lord who summons you by name…” Jesaja 45:2 +3

Soos soveel kere in die verlede wonder mens waar om te begin?!

Hoe die Vader die voertuig voorsien het, nadat ons gedink het om tyd te spaar; te vlieg! Ek wil uit my hart vir Pieter en Marinda dankie se vir julle wonderlike Pajero. Dit was ? gawe uit die Here se hand. BAIE dankie.

Kliek Hier om verder te lees...