LEEF TOEGEWY AAN GOD

DEUR DIE GEES

~PINKSTER 2014~

 •    Pinkster by Soetdoring en Jasmyn.  Jy word ook hartlik uitgenooi om op die weeksdae, Maandag tot Donderdag, die Pinksterdienste by te woon by Soetdoring 09:00 en Jasmyn 10:00.
•    Besoek ons boekuitstalling tydens Pinkster en groei deur geestelike literatuur.
•    Daar sal tydens Pinkster verversings aangebied word.  Maandag tot Donderdag is dit sop en broodjies, saam met koffie&tee.  Met Pinksterfees lekker koeksisters.
•    Gee asb tydens Pinkster deurkollektes en donasies (vir verversings) vir Bybelverspreiding.
•    Bid vir die werk van die Heilige Gees en vervulling deur die Heilige Gees, tydens Pinkster, en die res van jou lewe.
•    Kom aanbid God met lof-en aanbidding deur sang en musiek.

LEEF TOEGEWY AAN GOD AS GEES-  VERVULDE VOLGELINGE VAN JESUS

Sondag 1 Junie 09:00  God wil ‘n verhouding met jou hê deur die Gees.
Matteus 11:27-28,  Hebreërs 4:16, Filippense 2:5-7, Johannes 14:16-17 
Sondag 1 Junie 18:30  God ontmoet jou waar jy is deur die Gees.
Genesis 3:9, 1 Konings 19:9, Lukas 15:20, Deuteronomium 6:4-9
Maandag 2 Junie 18:30  God laat jou in Sy karakter groei deur die Gees.
Matteus 11:27-29, Lukas 18:10-14, 1 Johannes 1:9
Dinsdag 3 Junie 18:30  God gee jou gawes deur Sy koninkryk te bou deur die Gees.
1 Korintiërs 12:4-7, Johannes 13:4-5, 14, Filippense 2:5-7
Woensdag 4 Junie 18:30  God wil met jou in gemeenskap leef deur die Gees.
Genesis 1:26 en 2:18, Handelinge 2:46-47, Romeine 12:5, Efesiërs 4:15-16
Donderdag 5 Junie 18:30  God stuur jou om lief te hê deur die Gees.
Johannes 3:16, 1 Petrus 3:15, Efesiërs 6:15, Handelinge 1:8, 1 Johannes 3:16
Sondag 8 Junie 18:30  God roep jou om vir Hom te lewe deur die Gees.
Markus 12:28-31, Psalm 139:23-24
Pinksterfees- Nagmaal
Sondag 8 Junie 18:30  Pinksterfees- Sangdiens