Waar: Akasia Buiteklub 
Wanneer:  
24 Julie 2014
Koste:

R300 per persoon vir 1 x 4 bal (R1 200)
R280 per persoon vir 2 x 4-balle (R 2 240)
Putjieborg
a)slegs advertensie: R1 000
b) advertensie & 4-bal: R2 000

("2 ball Stableford" met scramble dryf)

Gholf sluit in: die spel, gratis "hand-outs:, prysuitdeling en ete na afloop van die dag se spel.
Gholfkarretjies kan bespreek word @250 per karretjie.

Navrae en besprekings: An-Marie Swanepoel: (012) 567 7657 of 082 940 7768
Akasie Buiteklub: (012) 542 3999

Kliek hier om 'n inskrywingsvorm af te laai