 |
| |
| |
 |
 |
| |
http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/LongBlueVerticalFountain.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/LongBlueVerticalFountain.png" bgcolor="#ecf1fb">
| |
 |
| Het jy gehoor van ons Kerkbesoeke?
Ons besoek regdeur die jaar kerke om die Christelike geloof uit te bou en bewustheid te kweek van Radiokansel se bediening. Vroeër die jaar het ons die Change Bible Church in Daveyton aan die Oos-Rand besoek.
Ons het tydens 'n Sondagdiens na die gemeente uitgereik, met luisteraars van Radiokansel gesels, ons voorgestel aan mense wat nog nie luisteraars is nie, en ons dagstukkieboek, Woord Vir Vandag, uitgedeel.
|
| Herken jy hul gesigte?
Jy ken hul stemme, maar so lyk Sipho Kaleni en Wanda Bam...
|
 |
 |
Sipho Kaleni Intimate Moments Ma-Do 22:00 |
Wanda Bam 729 Leefstyl Weeksdae 12:00 |
| |
|
|
 |
| |
| |
 |
 |
| http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/ShortBlueVerticalFountain.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/ShortBlueVerticalFountain.png" bgcolor="#ecf1fb"> Wees meer as 'n oorwinnaar
Ons staan ons luisteraars daagliks by op hul reistog na oorwinning. Hoe doen ons dit? Ons luister! Bekwame Bybelse beraders luister graag en gee raad, dag of nag. Hulle staan gereed om luisteraars te ondersteun. Hierdie vriendelike diens word boonop kosteloos verskaf. Luisteraars kan ons sms, bbm, tweet, WhatsApp of telefonies kontak.
Ons is altyd beskikbaar.
BBM - 2901BEB2
WhatsApp - 071 679 4302
Tel - 012 334 1320.
|
|
 |
 |
http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/LongBlueVerticalFountain.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/LongBlueVerticalFountain.png" bgcolor="#ecf1fb" valign="top"> My hart loop elke dag oor van dankbaarheid vir jou morele en finansiële ondersteuning aan Radiokansel. Ons het die nuwe Kansel Mediagroep in Mei vanjaar gestig. Dit maak ons twee susterstasies, Radiokansel 657AM en Kaapse Kansel 729AM, in samewerking met UCB Africa en CNW Media, strategiese vennote in Christelike media. Mag die Here jou seën omdat jy ons visie deel en Radiokansel die toekoms in neem. Jou ondersteuning maak tegnologiese groei en die uitbreiding van ons visie moontlik.
| http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/YellowVerticalFountain.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/YellowVerticalFountain.png" bgcolor="#ffebc4">
DR ROELF PETERSEN ONTVANG VCM SE TOEKENNING VIR INDIVIDUE
Dr Roelf Petersen, Groep Besturende Direkteur van die Kansel Mediagroep (KMG), het die Vereniging van Christelike Media (VCM) se toekenning vir uitstaande diens in 'n bediening ontvang. Volgens die beoordelaars, word Petersen geassosieer met voortreflikheid en innovering in die uitsaaibedryf. 'Sy deursettingsvermoë het die radiostasie laat groei tot die dinamiese bediening wat dit vandag is.' Drie van sy suksesverhale sluit in: die vestiging van Radiokansel se susterstasie, Kaapse Kansel 729AM; hoop aan duisende in Afrika deur die vennootskap met UCB Africa wat radio-sendingwerk in Afrika moontlik maak; en die ontwikkeling van die I AM-jeugbeweging.
|
|
 |
| |
http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/YellowFountainBackGround.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/YellowFountainBackGround.png" bgcolor="#fff7af"> Ons besoek skole!
Jongmense word dikwels negatief beoordeel - en soms verdien hulle dit. Maar as die ouer generasie moet ons soms stilstaan en onself daaraan herhinner dat dit glad nie maklik op hoërskool was nie - ons het probeer om lewenslange vriende te vind terwyl ons nog besig was om onsself te vind. Dit is om hierdie rede dat Radiokansel hoërskole besoek... om ons jeug te help om hulself in Christus te vind met behulp van die I AM jeugbeweging.
|
 |
| |
http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/ShortBlueVerticalFountain.png'); background-repeat: repeat-x; background-position: left bottom;" background="http://www.radiokansel.co.za/images/NewsLetterOctober2014/ShortBlueVerticalFountain.png" bgcolor="#ecf1fb">
 |
| Radiokansel is 33 jaar jonk!
Radiokansel het op 4 Augustus haar 33ste verjaarsdag met oorgawe gevier by die stasie se hoofkantoor in Pretoria. Dit is die afgelope 33 jaar Radiokansel se Goddelike opdrag om die Evangelie aan Suid-Afrika en verder te verkondig. Ons sou nie in staat gewees het om dit vir so lank te doen sonder jou lojale ondersteuning nie. Ons dank God vir elke luisteraar en vennoot wat gehelp het om ons tot ‘n onafhanklinke, trans-kulturele en inter-kerklike media-organisasie te laat groei. Met jou ondersteuning is ons werklik in staat om ‘n daaglikse metgesel vir gelowiges in hul reis van geloof te wees.
|
|
 |
|
|
|