Waar: AKASIA BUITEKLUB
Wanneer: 25 Julie 2013
Koste:
R 300 per persoon vir 1 x 4-bal (R 1 200)
R 280 per persoon vir 2 x 4-balle(R 2 240)
R 280 per persoon vir 2 x 4-balle(R 2 240)
Borg 'n putjie en bemark jou besigheid vir R 800 tot R1 000
Gholf sluit in die spel, gratis “handouts”, halfweghuis, prysuitdeling en ete na die dag se spel.
Pryse sluit in ‘n Vakansie in Mosambiek, duur wyne, wynproe aangebied by wenner se huis en baie ander pryse!
Daar sal ook 'n veiling en prystrekking wees.
Gholfdag Navrae en besprekings: An-Marie Swanepoel : (012) 567 7657
Gholfbaan navrae : (012) 542 3999
Kliek Hier om die inskrywingsvorm af te laai!
Oorweeg ook asseblief om die dag te borg. Kliek hier vir meer inligting.