Die A-Span se manne het dit goed gedink om 'n fliekaand te hou 13 Februarie 2015 om 19:00 vir 19:30 te NG Wonderboom Gemeente se Kerksaal.
Bring eie eet en drinkgoed saam. Indien jy  gemakliker wil sit bring jou eie kampstoel saam.
Almal is welkom. U kan voorprent kyk op die skakel:

http://www.courageousthemovie.com/themovie

Courageous_Adv.jpg