NG Kerk Wonderboom
  • Tuisblad
  • Navrae
      • Back
      • Nehemia Bybelinstituut
      • Gedenktuin
      • Kontakbesonderhede
      • Word betrokke!
  • Argiewe
      • Back
      • Gebedsbriewe
      • Eredienste
      • Geestelike artikels
      • Omgeegroep Materiaal
      • Nuus
      • Dagstukkie
  • Jaarprogram

Woord vir Lewe - Dagstukkies

Die Woord vir Lewe dagstukkies is geestelike voedsel vir elke dag.
Dit word in eenvoudige taal geskryf en lewer 'n toepaslike boodskap wat elke dag geleef kan en moet word.

Jy kan dit elke dag op hierdie webwerf kom lees (onderaan is vorige boodskappe).
Alternatiewelik kan jy aansluit by ons Facebook-bladsy, waar die Woord vir Lewe daagliks opgelaai word.

Laastens kan jy ook die Woord vir Lewe elke dag per e-pos ontvang deur hier te kliek en jou e-posadres by die lys te voeg.

Om die Woord vir Lewe dagstukkies per e-pos te ontvang, vul jou e-posadres in die onderstaande blokkie in en kliek dan op "Teken in":
Articles
Title Hits
Die genadeteken staan voor jou 1120
Die wêreld is vól van God se oorvloed! 1047
Die dood maak steeds só seer… 1907
Watter beperkings plaas jy op Jesus? 1081
Groei deur die Woord 1235
Groei doelbewus! 1024
Dit is jou karakter wat tel 1694
Beskerm die kerk 1044
Liefde is die belangrikste 1180
Moenie ‘n “beter-weet” vriend wees nie 1091

Page 285 of 355

  • 280
  • 281
  • 282
  • 283
  • 284
  • 285
  • 286
  • 287
  • 288
  • 289

Kantoorure

Maandae tot Vrydae:
09h00 tot 14h00
Maak 'n afspraak indien jy later as 14h00 die kantoor wil besoek.

Sondae:
Na oggenddiens tot 10h45

Kontak Ninette Barnard:
012 567 3631 of
082 829 2062
ngwonderboom@gmail.com

Byeenkomste en vergaderings:

Eredienstye

Oggendienste:
09h00 - 10h00 (kerkgebou)
09h00 - 10h00 (soetdoring)
Na die oggenddiens is daar 'n kenmekaar geleentheid in die binnehof

Die kerkgebou is geleë op die hoek van Parsley- en Rosemarylaan, Annlin

Leraars

Dr. Nelius Steyn
neliussteyn@gmail.com
012 567 7039 of
082 890 8820

Dr. Erika van Tonder
(Militêre Kapelaan)
083 641 6897
012 314 0728
boshoff.el@gmail.com

Ashton van Niekerk
(Gemeentejaar student)
071 523 4397
prysdieheer@gmail.com

Dankoffers - Zapper

 

Bankbesonderhede

NG Gemeente Wonderboom
ABSA Tjekrekning
Sinoville Tak: 336945
Rekeningnommer: 5260151136