NG Kerk Wonderboom
  • Tuisblad
  • Navrae
      • Back
      • Gedenktuin
      • Kontakbesonderhede
      • Word betrokke!
  • Argiewe
      • Back
      • Gebedsbriewe
      • Eredienste
      • Geestelike artikels
      • Omgeegroep Materiaal
      • Nuus
      • Dagstukkie
  • Jaarprogram

Woord vir Lewe - Dagstukkies

Die Woord vir Lewe dagstukkies is geestelike voedsel vir elke dag.
Dit word in eenvoudige taal geskryf en lewer 'n toepaslike boodskap wat elke dag geleef kan en moet word.

Jy kan dit elke dag op hierdie webwerf kom lees (onderaan is vorige boodskappe).
Alternatiewelik kan jy aansluit by ons Facebook-bladsy, waar die Woord vir Lewe daagliks opgelaai word.

Laastens kan jy ook die Woord vir Lewe elke dag per e-pos ontvang deur hier te kliek en jou e-posadres by die lys te voeg.

Om die Woord vir Lewe dagstukkies per e-pos te ontvang, vul jou e-posadres in die onderstaande blokkie in en kliek dan op "Teken in":
Articles
Title Hits
God maak alles goed…. 1228
Aanbid God deur die Gees en in waarheid 3571
Wees sagmoedig 1399
Twee soorte mense… 1476
Kan God my vergewe…? 1137
Gelowiges ly 1157
Jesus staan ook aan die regterhand van God 1461
Kies die wysheid wat van God kom…. 1177
Slyp mekaar in opregtheid 1426
Net gou Here…. 1116

Page 303 of 355

  • 298
  • 299
  • 300
  • 301
  • 302
  • 303
  • 304
  • 305
  • 306
  • 307

Kantoorure

Maandae tot Vrydae:
09h00 tot 14h00
Maak 'n afspraak indien jy later as 14h00 die kantoor wil besoek.

Kontak Ninette Barnard:
012 567 3631 of
082 829 2062
ngwonderboom@gmail.com

Byeenkomste en vergaderings:

Woordgroei: 

Elke Woensdag (behalwe skoolvakansies en vakansiedae) om 10:00 in die binnehof

Eredienstye

Oggendienste:
09h00 - 10h00 (kerkgebou)
09h00 - 10h00 (soetdoring)
Na die oggenddiens is daar 'n kenmekaar geleentheid in die binnehof

Die kerkgebou is geleë op die hoek van Parsley- en Rosemarylaan, Annlin

Leraars

Dr. Nelius Steyn
neliussteyn@gmail.com
012 567 7039 of
082 890 8820

Dr. Erika van Tonder
(Militêre Kapelaan)
083 641 6897
012 314 0728
boshoff.el@gmail.com

Ashton van Niekerk
(Gemeentejaar student)
071 523 4397
prysdieheer@gmail.com

Dankoffers - Zapper

 

Bankbesonderhede

NG Gemeente Wonderboom
ABSA Tjekrekening
Takkode: 632 005
Rekeningnommer: 5260151136