NG Kerk Wonderboom
  • Tuisblad
  • Navrae
      • Back
      • Nehemia Bybelinstituut
      • Gedenktuin
      • Kontakbesonderhede
      • Word betrokke!
  • Argiewe
      • Back
      • Gebedsbriewe
      • Eredienste
      • Geestelike artikels
      • Omgeegroep Materiaal
      • Nuus
      • Dagstukkie
  • Jaarprogram

Jongste gebedsbrief

  • Gebedsbrief - 15 Mei 2022

Dagstukkie

  • Familie van ons Vader en in sý krag!

Eredienste

  • Groei in Christus, én groei saam!

Woord vir Lewe - Dagstukkies

Die Woord vir Lewe dagstukkies is geestelike voedsel vir elke dag.
Dit word in eenvoudige taal geskryf en lewer 'n toepaslike boodskap wat elke dag geleef kan en moet word.

Jy kan dit elke dag op hierdie webwerf kom lees (onderaan is vorige boodskappe).
Alternatiewelik kan jy aansluit by ons Facebook-bladsy, waar die Woord vir Lewe daagliks opgelaai word.

Laastens kan jy ook die Woord vir Lewe elke dag per e-pos ontvang deur hier te kliek en jou e-posadres by die lys te voeg.

Om die Woord vir Lewe dagstukkies per e-pos te ontvang, vul jou e-posadres in die onderstaande blokkie in en kliek dan op "Teken in":
Table of Articles
Title Hits
GOD IS DIE BESKULDIGDEBANK...!? 154
DIE ANDER KANT VAN GELOOF... 66
KLEIN DINGETJIES TEL!... EN VERAL GROTES OOK... 177
ONS KAN KIES HOE ONS LEWE! 237
GEE REGTIG OM VIR MEKAAR 289
DRA MEKAAR SE LASTE 182
LEEF MET “SAGTE Oë” 267
WEEREENS, DRA DIE VRUG VAN DIE HEILIGE GEES! 217
DIE VRUG VAN DIE HEILIGE GEES 76
ALMAL KAN DEEL Hê AAN DIE SEëNINGE 113

Page 5 of 296

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10

Byeenkomste en vergaderings:

Dankoffers - Zapper

 

Bankbesonderhede

NG Gemeente Wonderboom
ABSA Tjekrekning
Sinoville Tak: 336945
Rekeningnommer: 5260151136

Kantoorure

Maandae tot Vrydae:
09h00 tot 14h00
Maak 'n afspraak indien jy later as 14h00 die kantoor wil besoek.

Sondae:
Na oggenddiens tot 10h45

Kontak Ninette Barnard:
012 567 3631 of
082 651 6073
082 829 2062
ngwonderboom@gmail.com

 

Eredienstye

Oggendienste:
09h00 - 10h00 (kerkgebou)
09h00 - 10h00 (soetdoring)
Na die oggenddiens is daar 'n kenmekaar geleentheid in die binnehof

Daar is nie meer aanddienste nie. Senior kategese vergader steeds om 18:00 elke Sondag aand, met die uitsondering van vakansies

Die kerkgebou is geleë op die hoek van Parsley- en Rosemarylaan, Annlin

Leraars

Ds. Ernest Horn
emhorn@telkomsa.net
012 567 2396 of
083 660 5644

Dr. Nelius Steyn
nelius@wonderboomngk.co.za
012 567 7039 of
082 890 8820

Ds. Erika van Tonder
(Militêre Kapelaan)
083 641 6897
012 314 0728
boshoff.el@gmail.com