NG Kerk Wonderboom
  • Tuisblad
  • Navrae
      • Back
      • Nehemia Bybelinstituut
      • Gedenktuin
      • Kontakbesonderhede
      • Word betrokke!
  • Argiewe
      • Back
      • Gebedsbriewe
      • Eredienste
      • Geestelike artikels
      • Omgeegroep Materiaal
      • Nuus
      • Dagstukkie
  • Jaarprogram

Woord vir Lewe - Dagstukkies

Die Woord vir Lewe dagstukkies is geestelike voedsel vir elke dag.
Dit word in eenvoudige taal geskryf en lewer 'n toepaslike boodskap wat elke dag geleef kan en moet word.

Jy kan dit elke dag op hierdie webwerf kom lees (onderaan is vorige boodskappe).
Alternatiewelik kan jy aansluit by ons Facebook-bladsy, waar die Woord vir Lewe daagliks opgelaai word.

Laastens kan jy ook die Woord vir Lewe elke dag per e-pos ontvang deur hier te kliek en jou e-posadres by die lys te voeg.

Om die Woord vir Lewe dagstukkies per e-pos te ontvang, vul jou e-posadres in die onderstaande blokkie in en kliek dan op "Teken in":
Articles
Title Hits
UITSONDERLIKE TALENTE! 1061
LIEFDE IS DIE VERTREKPUNT 493
BAIE BESIG… 732
JESUS HET OOK SWAARGEKRY 511
CHRISTENSKAP NIE ALTYD MAKLIK NIE 588
GRYP ELKE KANS AAN 533
LEEF GOD SE WIL PRAKTIES UIT! 619
PETRUS SLAAN DIE SPYKER DIEPER IN... 569
DIE EIE EK... DIE GROOT EGO 1837
WIE, HOE, EN WAAR KAN EK IN MYHUWELIK DIEN? 511

Page 68 of 355

  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • 72

Kantoorure

Maandae tot Vrydae:
09h00 tot 14h00
Maak 'n afspraak indien jy later as 14h00 die kantoor wil besoek.

Sondae:
Na oggenddiens tot 10h45

Kontak Ninette Barnard:
012 567 3631 of
082 829 2062
ngwonderboom@gmail.com

Byeenkomste en vergaderings:

Eredienstye

Oggendienste:
09h00 - 10h00 (kerkgebou)
09h00 - 10h00 (soetdoring)
Na die oggenddiens is daar 'n kenmekaar geleentheid in die binnehof

Die kerkgebou is geleë op die hoek van Parsley- en Rosemarylaan, Annlin

Leraars

Dr. Nelius Steyn
neliussteyn@gmail.com
012 567 7039 of
082 890 8820

Dr. Erika van Tonder
(Militêre Kapelaan)
083 641 6897
012 314 0728
boshoff.el@gmail.com

Ashton van Niekerk
(Gemeentejaar student)
071 523 4397
prysdieheer@gmail.com

Dankoffers - Zapper

 

Bankbesonderhede

NG Gemeente Wonderboom
ABSA Tjekrekning
Sinoville Tak: 336945
Rekeningnommer: 5260151136